Changing Lives By Developing Leaders

We Can Help Build A Better Future For Our Children

This non-profit organization strives to bring broken children towards healing and restoration. The foundation has a five-year plan where we want to put 5 phases in place to ensure the community’s children for a hopeful future.

DEVELOPING THE VILLAGE

20221124_114321
353064990_185992467768803_6541665017191280448_n

FOLLOW OUR SOCIAL MEDIA

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons
1 month ago
Arukah Foundation

Goeie môre almal. Ons benodig 'n paar vragte rivierklip hier by Royal Village. Ons wil 'n French drain en sigslote grawe vir varswater vir die groentetuine. As daar dalk enige iemand is wat besig is om vloedskade reg te maak, en daar is klip wat verwyder moet word, sal ons dit baie waardeer. ... See MoreSee Less

1 month ago
Arukah Foundation

Photos from Arukah Foundation's post ... See MoreSee Less

Image attachmentImage attachment+3Image attachment
1 month ago
Arukah Foundation

Nog 'n suksesvolle Royal Family Kids kamp is agter die rug waar die Here net weereens Sy hart vir gebroke kinders en groot mense kom wys het. 'N Vader wat net Sy hart van liefde, genesing en restourasie aan elkeen kom demostreer het. Mense het van heinde en vêr gekom om hierdie kinders te kom bedien en te help om vir hul 'n hoopvolle toekoms te skep. Afstande van Gauteng, Kaapstad, Mosselbaai, George, Oudtshoorn en Riversdal was nie teveel vir hierdie vrywilligers om hierdie kinders te kom raak leef met die liefde van Jesus nie. Dankie aan ons gemeenskap wat bereid is om tyd uit te koop om die kinders van die gemeenskap te kom bederf met onvoorwaardelike liefde en aanvaarding. Soveel mense het aanboord gekom om ons hande sterk te maak. Dankie aan Oaksrest wat ons geakkommodeer het op julle pragtige plek. Dankie aan CBL Hardeware vir die kinders se hemde, en dankie aan Mandies wat vir elke kind 'n bybel voorsien het. Dankie aan Mica Solutions vir julle bydrae. Dit was fantasies gewees om die mense se openhartigheid te sien en ervaar. Of dit nou 'n R200 donasie was of Riaan Steyn wat vir ons druiwe en sy qauds bring, of Matthys en Antoinette van der Merwe wat al die pad ry om vir cupcakes en vye te bring, elkeen se bydrae word regtig baie waardeer. Net soos wat ons hierdie kampe, nie sonder die Here kan doen nie, kan ons dit ook nie sonder julle hulp en ondersteuning doen nie. Baie dankie vir julle awesome harte. ... See MoreSee Less

Nog n suksesvolle Royal Family Kids kamp is agter die rug waar die Here net weereens Sy hart vir gebroke kinders en groot mense kom wys het. N Vader wat net Sy hart van liefde, genesing en restourasie aan elkeen kom demostreer het. Mense het van heinde en vêr gekom om hierdie kinders te kom bedien en te help om vir hul n hoopvolle toekoms te skep. Afstande van Gauteng, Kaapstad, Mosselbaai, George, Oudtshoorn en Riversdal was nie teveel vir hierdie vrywilligers om hierdie kinders te kom raak leef met die liefde van Jesus nie. Dankie aan ons gemeenskap wat bereid is om tyd uit te koop om die kinders van die gemeenskap te kom bederf met onvoorwaardelike liefde en aanvaarding. Soveel mense het aanboord gekom om ons hande sterk te maak. Dankie aan Oaksrest wat ons geakkommodeer het op julle pragtige plek. Dankie aan CBL Hardeware vir die kinders se hemde, en dankie aan Mandies wat vir elke kind n bybel voorsien het. Dankie aan Mica Solutions vir julle bydrae. Dit was fantasies gewees om die mense se openhartigheid te sien en ervaar. Of dit nou n R200 donasie was of Riaan Steyn wat vir ons druiwe en sy qauds bring, of Matthys en Antoinette van der Merwe wat al die pad ry om vir cupcakes en vye te bring, elkeen se bydrae word regtig baie waardeer. Net soos wat ons hierdie kampe, nie sonder die Here kan doen nie, kan ons dit ook nie sonder julle hulp en ondersteuning doen nie. Baie dankie vir julle awesome harte.Image attachmentImage attachment+3Image attachment

2 CommentsComment on Facebook

Hoe kom ek by julle uit?

Was n voorreg om te kon deel in hierdie kamp. 🙌🙌❤️❤️🙏🙏

2 months ago
Arukah Foundation

... See MoreSee Less

2 months ago
Arukah Foundation

Photos from Arukah Foundation's post ... See MoreSee Less

Image attachmentImage attachment+4Image attachment
2 months ago
Arukah Foundation

Hoe bewoord 'n mens hierdie emosies. 'N hart wat oorloop van dankbaarheid oor die Here se goedheid en grootheid. Na vierde maande se wag het ons huis 'n dak gekry. Baie dankie vir Yongoni en sy span wat ons kom help het met die dak. ... See MoreSee Less

Hoe bewoord n mens hierdie emosies. N hart wat oorloop van dankbaarheid oor die Here se goedheid en grootheid.  Na vierde maande se wag het ons huis n dak gekry. Baie dankie vir Yongoni en sy span wat ons kom help het met die dak.Image attachmentImage attachment+4Image attachment

5 CommentsComment on Facebook

Prys d Here 🙏🙏♥️♥️🙌🙌

Baie mooi gebaar van hom. Groot handeklap vir die inisieerder en dromer van die projek, Richard de Winnaar.

😍😍😍🙌🏽🙌🏽🙌🏽

Die HERE bly Die HERE!!!🙌🏽🙏

Is net die Here wat dit Kan doen aan God al die ere

Load More

2 months ago
Arukah Foundation

Goeie middag almal. Ons vra die gemeenskap se ondersteuning asb. Ons hou oor die paasnaweek 'n Royal Family Kids kamp by Oaksrest vir 40 kinders. Hierdie is ons laaste geleentheid om fondse in te samel vir die kamp. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om met ons hande te vat om vir hierdie kinders 'n lewensveranderde ervaring te bied. ... See MoreSee Less

Goeie middag almal. Ons vra die gemeenskap se ondersteuning asb. Ons hou oor die paasnaweek n Royal Family Kids kamp by Oaksrest vir 40 kinders. Hierdie is ons laaste geleentheid om fondse in te samel vir die kamp. Baie dankie vir julle bereidwilligheid om met ons hande te vat om vir hierdie kinders n lewensveranderde ervaring te bied.

2 CommentsComment on Facebook

Jy is welkom om etes te bestel

Wt Moet jy doen

2 months ago
Arukah Foundation

Goeie môre almal. Baie dankie aan almal wat ons vorige inisiatief ondersteun het, ons waardeer dit opreg baie. Hierdie is ons laaste geleentheid om fondse te genereer voor ons kamp die einde van die maand. Hierdie keer is daar lekker pannekoek wat julle kan bybestel vir nagereg. Weereens dankie vir julle ondersteuning. ... See MoreSee Less

Goeie môre almal. Baie dankie aan almal wat ons vorige inisiatief ondersteun het, ons waardeer dit opreg baie. Hierdie is ons laaste geleentheid om fondse te genereer voor ons kamp die einde van die maand. Hierdie keer is daar lekker pannekoek wat julle kan bybestel vir nagereg. Weereens dankie vir julle ondersteuning.
3 months ago
Arukah Foundation

Photos from Arukah Foundation's post ... See MoreSee Less

Image attachmentImage attachment+1Image attachment

1 CommentComment on Facebook

Tersia van Gerve lees bietjie oor Royal Family kids - dink dis nogals vir jou ❤️

Load more
Shopping Basket